Vir jou informasie, kies die download wat die naaste is aan die
waarde hieronder.
Jou skerm resolusie is:
Right-click op die link van jou keuse en kies die "Save
Target As" opsie. Nadat die file se download voltooi is, gaan na waar jy
dit gestoor het, right-click daarop en kies "Set as Desktop
Background"
Bobby van Jaarsveld, wenner van twee Huisgenoot Tempo
Toekennings vir Beste Pop Album en Gewildste
Liedjie (Spieëltjie)!
So nou en dan wil ek jou graag laat weet
van nuwe gebeure of belangrike nuus. Sluit aan by my nuusbrief
en jy sal een van die eerstes wees om te weet!