|
Hallo!
Dankie
dat jy tyd afstaan om vir my `n boodskap te los.
Ek waardeer dit. Ek lees minstens een keer per dag my gasteboek
boodskappe en dis altyd lekker as daar nuwe boodskappe is.
Ek kan ongelukkig nie elke boodskap antwoord nie. As daar vrae
op die gasteboek is, dan sal ek altyd probeer om dit in my
nuusbriewe te beantwoord wat ek so 2 keer per maand uitstuur. As
jy nog nie geregistreer het om my nuusbrief te kry nie, doen dit
sommer dadelik. Groete, Bobby |