Psalm 37:23    Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is en Hy ondersteun hom.

LEOPARD TV

Luister na Bobby se weergawe van THE EYES OF SECRETS. Bobby het hierdie liedjie opgeneem om te help met die bewusmaking van die luiperd, ‘n bedreigde spesie!! Kliek hier om uit te vind hoe jy te werk kan gaan om hierdie liedjie op jou rekenaar af te laai!

WAT IS NUUT
SLUIT AAN BY MY NUUSBRIEF
So nou en dan wil ek jou graag laat weet van nuwe gebeure of belangrike nuus. Sluit aan by my nuusbrief en jy sal een van die eerstes wees om te weet!
Naam:
Email:
Bobby op Twitter